Comments for Sammi soek nie meer nie!
Opmerking op Wie/Wat is ons? deur Tersia
Geniet julle naweek!  Veilig ry!
Liefies
Opmerking op Wie/Wat is ons? deur Sammi
Jy wil OF jy wil nie, Rustig?
Hmmmm ja, geduld…geduld… lyk my meer as een van ons sukkel daarmee.
Ok, ek sal m^re hierdie doen.
En dan weer volgende week – ek reken dit sal so 10 inskrywings neem.
Betsie – Clay in the Carver’s hands
Opmerking op Wie/Wat is ons? deur Rustig
Opmerking op Wie/Wat is ons? deur Betsieboop
As jy net dag na dag bestaan het jy nog vrae in jou gemoed wat jy te bang is om te beantwoord. Sodra jy die vrae in die oë kyk gaan jy vinnig agterkom wat jou doel op hierdie aarde is.
Ons is almal soos kleipotte, van ons word vroeg gebreek sodat ons liggies kan skyn vir ander. Party potte word nooit gebreek nie, want daar is nie ligte in wat kan skyn nie.
Ek reken solank jou kleipot leeg is, is jy leeg en het jy nie vrede in jou nie. Maak jou pot vol liefde, genade, geduld (ek sukkel met daardie een!), naaste liefde, verdraagsaamheid, bietjie selfsug (jy moet uitkyk vir jouself ook) etc etc etc.
You are the creator of your own happiness. Staan voor die spieël en sê vir jouself : I am worthy! Maak jou pot vol en LEEF!!
Opmerking op Wie/Wat is ons? deur Girl van die Suburbs
Dis maar hoe ek my lewe probeer leef… In liefde! Saam daai liefde kom ‘n nuwe les wat ek geleer het. Een wat heel bevrydend is…. vergifnis.
Ek reken niemand (earthling) gaan my lewe vir my beter maak nie… Dit was een van die moeilikste lesse wat ek moes leer in my lewe.  So in plaas van wag vir liefde om my kant toe te kom gaan lewer ek maar liefde pakkies af.
Ek ken God en Hy is ‘n God van liefde. Hy sal vir my gee uit genade wat my toekom.
Opmerking op Wie/Wat is ons? deur Wipneus!
My Dingeling (mag ek jou nog so noem Alexander?)  jy is darem vandag op jou stukke en dit nou na vanoggend se opwinding en manewales.     whahahahahahahaaaaaaa     Ek weet ek is vir die res van die week wa-wyd wakker.
Met die eerste draai hier in Sodom en Gemora, wil ek myne ook wys……  help ‘n bietjie ag toe Dingeling.    Mnr Geduld het nie eers  naby my gekom toe hy sy bestandeel uitgedeel het  nie.      Ek dink ek moet my pienk spaarvarkie gaan omdop
Opmerking op Wie/Wat is ons? deur AlexanderDing
1. Geduld? En Ding in een asem??? Gmf.
2. Wys my joune en ek wys jou myne…. ooooeee, my swak hart – daar’s Ouding se ou ticker nou weer HEEEEEL uit pas uit. Ai.
3. Daniël – gebrek aan belangstelling om kennis te dra van en te weet oor, sal julle almal met julle se boude in baie meer en dieper as die leeukuil laat beland. So, bliksems, maak oop julle se oge en ore en trap ingeligte spore! IS mos wat Daniël gesê het? Moes hy gewees het, ja.
4. Jip, ja, daai ene – rivier in die oseaan in. Daai was ‘n duidelike klipsitsessie.
Opmerking op Wie/Wat is ons? deur Sammi
Ai Ding – hê tog so biekie geduld. Ek leer mos nou eers weer en mens moet hierdie mos reg aanpak. Ek probeer figure of ek met die vorm van die hand sal begin. Linker of regter
Besluite…besluite…en tussenin moet mens nog brood ook verdien, en kinders rondry.
Maar neeeeeeeee….eers later kan die mense van WP (as hulle wil) hulle s’n wys
Show me yours and I’ll show you mine
En wat het Daniël ons vertel?
En ek hou ook baie van wat Girly te sê het – rivier loop in die oseaan in
DANKIE Girly!
Opmerking op Moontlikhede deur AlexanderDing
Soekiepoefie klink nie na iemand wie iets net doen sonder rede nie. Smaak vir Ding Soekiepoefie is besig om eie vorm te verander – Ding hou hierdie met belangstelling dop en verneem graag oor ‘n maand of ses hoe die nuwe vorm lyk
Ding reken nogal hierdie is ‘n noemenswaardige praktiese voorbeeld van hoe manman ‘n beroepsverandering behoort te benader: laat die kop besig raak daarmee terwyl die lewe steeds aangaan asof daar geen verandering agter die horison vorm aanneem nie.
Opmerking op Wie/Wat is ons? deur AlexanderDing
Nou ja, terwyl Ding nou aan’t geselse is:
Ding hou baie van wat Girl sê. Ding se nommers loop ook nogal so wanneer hulle verstaanbaar loop.
Maar as manman nou WEET manman se doel is bv. om liefde te lewe, dan bly die vraag: HOE. Girl, hoe weet jy hoe jy daai lewensdoel van jou moet uitleef?
Hoe weet jy hoe jy jou optrede, jou denke, jou emosies, jou gedagtes moet orden om die beste jy te wees?
Ding vra Dingself: sou God ons werklik bemagtig het met die Bybel en soveel om in te glo; sou God werklik soveel moeite gedoen het soos Hy gedoen het met elkeen van ons, sonder ‘n plan van hoe ons ratwerk werk? Nnnnaaaa, nogal nie die God waarin Ding glo nie. Ding reken nogal daar is ‘n plan vir alles en almal. En Ding reken nogal God stel dit binne ons vermoë om na daai plan te kyk, as ons net wil. Sodat ons kan weet wat, waar en hoe.
Ding het net so ‘n voorsmakie van die lyne van die hande gekry. En Ding is vrek nuuskierig. Sekerlik is daar baie, baie leidrade in die hande opgesluit.
Girl, Ding hou darem maar regtig baie van wat jy hier gesê het. Is net so.
Sooooo, Stoutgatjie, gaan jy nou vir die wp-peoples vra om vir jou te wys hoe hulle se handpalms lyk, hmmmm