Juis daaroor, Waaroor gaan dit vir ons hier in SA, vir die ekspats in annerland. Ons gevoelens en gedagtes op soek na dinge wat sin maak.
Wanneer was bespiegel?
Wat bespreek is
-
Nuutste kommentaar
ingrid on Oh, Let the Sunshine In 8wat on Oh, Let the Sunshine In Smurf on Oh, Let the Sunshine In Girl van die Suburbs on Oh, Let the Sunshine In Katvoet on Onsekerheid Vlam on Oh, Let the Sunshine In Katvoet on Oh, Let the Sunshine In bierpens on Maak vrede Meta
-
Waaroor word gepraat
-
Wat word die meeste gelees?
Flippiefanus
4X4
Demoerin
Roer- An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.
WhiteKnightOscar Wilde
Ek is nie jonk genoeg om alles te weet nieTop Rated
Ek kan sien dat ek baie interessante opskrywings hier gaan lees. So ek beplan om gereeld hier te kom kuier.
Flippie
Koppel asb jou URL sodat ek jou op my blogroll kan sit. Ek hoop van harte dat jy saam die soeke sal deurmaak.
Hoe doen ek dit? Ek dog dit is gekoppel.
Nee gits, nou vra jy my, maar wat is jou blogadres, ek kan nie op jou naam kliek nie. Gewoonlik onder kommentaar is daar ‘n spasie om die addie in te sit.
Ek’s mal oor jou avatar!
Is dit nou beter? Ek het maar uit gelog en die goed fisies ingeskryf.
Daarsy! Het jou ook gaan soek en opgespoor.
Welkom terug, Sammi! Genade mens, as ek ook nie jou en Flippie se ‘gesprek’ by haar gaan lees het nie, sou ek ook nooit geweet het jy het weer ‘n blog nie!
Welkom, welkom!
Er … boendoe nie dat dit ‘n groot issue is maar ek is eintlik ‘n hy …
Dankie Boendoe! Hierdie soeke na antwoorde het genoopsaak dat ek maar weer gaan deelneem. Baie by jou gekuier die laaste paar maande en lees jou “wroeginge” ook.
Flippie
maar err, ja, dis seker nie ‘n groot issue nie
Ek dink dis daardie mooi avatar en diepe insig wat Boendoe laat dink het jy is ‘n Eva
Mmm wel dit was seker nie een van die mees weldeurdagte keuses wat ek gemaak het toe ek my avatar gekies het nie.
Seker tyd dat ek dit verander.
Flippie
Toemaar, ek was ook al as ‘n dom oubaas aangesien. Persepsies? Vra maar vir Wip
Ek dink jou avatar is pragtig, eg SA!
Hi Sammi, ek het nou ook hier by jou geland, en is ook gretig om baie hier by jou te kom lees. Lyk darem asof jy minder onder die boom sit en rus as ek.
Het vir lank ook onder die boom gesit, dan raak dit weer tyd om aan te gaan en die dag te bevraagteken.