Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for November, 2009

Oh, Let the Sunshine In

Girly, sommer omrede jy gevra het – ‘n liedjie van DESJARE waarmee ek grootgeword het.  Dit is op YouTube.  Lekker naweek vir jou!  Die son SKYN hier en disse stunning dag – te mooi om te vermors – tot volgende week!!
Mommy told me something a little kid should know.
It’s all about the devil and I’ve [...]

Read Full Post »

Maak vrede

“Begin jou nuwe dag as ‘n Suid Afrikaner en dan Afrikaans sprekend! Glimlag vir jou buurman. Gaan maak vrede met die persoon wat jy so verag en van kwaad praat.”
So praat vriend Rustig in sy wysheid oor ons as Afrikaners.
En ek moet toegee, Rustig is reg – ek het dit self besef na my naarstiglike [...]

Read Full Post »

Nostalge trippie

The Special Forces Operator
I am a Special Forces Operator
I will go where others fear to go
I will do what others cannot do
I will face the impossible, and triumph
Always I seek neither fame not glory
I seek neither medals nor praise
I seek only the acknowledgement of my
Brother Operators
For they alone can judge me
And to be counted [...]

Read Full Post »

Daar is…

Bestuurders en daar is Leiers
En daar was P W Botha
http://www.sahistory.org.za/pages/people/bios/botha-pw.htm

Read Full Post »

Wie/Wat is ons?

Glo julle elke mens op aarde het sy eie  “blueprint” ?
Dat elkeen netso uniek van mekaar verskil soos die duimdruk?
Dat elkeen geskep is vir ‘n spesifieke doel en rede?
Dat elkeen sy eie lewensroeping het, sonder om daarby uit te kom?
En dat daar wel mense is wat hierdie verstaan – en wel hul lewensroeping navolg
OF
Glo julle [...]

Read Full Post »

Moontlikhede

Ek antwoord julle sommer hier. Baie dankie vir jul bydraes en insigte.  Ja, selfs julle wat wil spot dryf met die twee volksmoeders/tannies/voortrekkers/oumas!  Soveel benoeminge, mens kannie byhou nie. Ek gaan nie name noem nie – hierdie is immers ‘n openbare forum   MAAR wees flippen bly ons is nie naby julle nie [...]

Read Full Post »

Uitnodiging

Smaak vir my dat die jonger garde meer positief is oor geleenthede in ons land. Want ek onthou hoe die Afrikaner (toe ook jonger garde) soos die Phoenix verrys het deur BAIE harde werk na die laat 1930’s. En daardie herinnering lê diep – so ja – ek glo werklik dat indien mens net WIL [...]

Read Full Post »

Aanpasbaarheid2

Gisteraand sit ons aan tafel en praat oor werksgeleenthede vir ons as blankes in Suid-Afrika. Vir volwassenes uiteraard en laatlam haak af en sê  “But that is ridiculous – how is this country going to survive if people in Government departments get appointed on the colour of their skin, nevermind their capabilities? – It is [...]

Read Full Post »

En so praat God

Soms
 
 
Vers nr.
Is dit noodsaaklik om stil te wees, jouself oop te stel en na Hom te luister. Soms is dit nodig dat Hy jou lei deur jou direk na ‘n gedeelte in Sy woord te neem. Sodat jyself beter kan verstaan en groter insig kan kry.
 
 
Spreuke 18

1
Die selfsugtige mens lewe net vir homself, hy verwerp [...]

Read Full Post »