Ek plaas hierdie vir jou Marietjie omrede jy altyd weet en omrede jy nie kon inkom nie, maar my gemail het met hierrie. Dankie my vriendin
“Ons almal vergeet maar te dikwels om God te dank vir diegene wat Hy op ons pad stuur. Ons vergeet ook maar te dikwels om Hom te dank vir ALLES wat Hy oor ons pad bring, selfs die beproewings. Met die beproewings wil Hy ons iets leer, maar meestal is ons te ”self absorbed” om dit raak te sien.”
(Jos 6:20) Toe skreeu die volk, en hulle het op die horings geblaas; en toe die volk die geluid van die horing hoor, het die volk ‘n groot krygsgeskreeu aangehef; en die muur het op sy plek ingeval, en die volk het in die stad geklim, elkeen reg voor hom uit, en hulle het die stad ingeneem.
Dankie elke een van julle – dis besonders, maar ek het vir nou nie meer die mure nodig nie. Ek’s nou weer vry. Dankie vir die mails en smse. Julle weet wie julle is.

‘omrede jy altyd weet…’ dis deel van die vreugde van vriendskap, geniet dit Sammie.
((((Sammi))))
En in die mure is daar mos darem ook altyd ‘n ou venstertjie of wat? Virre mooi uitsig… vir ‘n vars briesie… virre warm sonstraaltjie… x
Ja… en veral ook vir die mure wat moet val…
(Jos 6:20) Toe skreeu die volk, en hulle het op die horings geblaas; en toe die volk die geluid van die horing hoor, het die volk ‘n groot krygsgeskreeu aangehef; en die muur het op sy plek ingeval, en die volk het in die stad geklim, elkeen reg voor hom uit, en hulle het die stad ingeneem.
Mag God elkeen van ons genadig wees.
AMEN!!! ((((Sammi))))