Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Junie, 2009

Wie is Sammi?

Sammi is ‘n vrou en ma in Suid-Afrika
Wat ‘n gemeenskap van Afrikaans-sprekendes by SSSB ontdek het want ons stemme as Afrikaner BLANKES (JA BLANKES) in Suid-Afrika was stilgemaak. En ek het regtig gedink dat ons in die kuberruim iets sou kon uitrig.
Ek wil nie meer cloak and dagger speel nie.
Ek is Vrou en ek is [...]

Read Full Post »

Gaan jul goed

Ons almal probeer antwoorde op ‘n stadium vind oor WAAR ons inpas en HOE ons inpas in hierdie lewe. En my vorige soeke het gegaan oor WAAR ek geografies inpas in hierdie land. Daarna moes ek uitvind WAAROOR ek gaan, want slegs deur jouself weer te gaan uitpak en te leer ken, kan mens die [...]

Read Full Post »

Wips hierrie is vir jou

Omdat ek so lekker lag en huil met JOU kan deel
En ek vertel jou nou presies soos ons altyd praat. Vanmiddag moes ek mos daardie huurhuis se skoonmaker laat loop. En ek ry met die spoed van witlig hier weg toe sy ‘n Please Call me stuur, soos afgespreek. En dit REëN en ‘n flippen [...]

Read Full Post »

Vir my mure

Dankie God
Dankie dat U mense oor my pad gestuur het om mure om my te bou
Dankie God

Read Full Post »

Grootseun en jou Meisiekind

Dankie Ouboet, vir mams se oproep vandag en dat jy kon deel wat ek al so lank voor wag. Onthou jy daai dag amper twee jaar gelede in Jozi toe jy opgewonde vertel het jy het die ring gaan kies en gekoop?  Vir jou H.  Want jy lief haar, maar dat jy bang was???  Oor [...]

Read Full Post »

Namakwaland se kinners

Is dierbare goed
en as die perde nie meer kannie
dan loop hulle te voet.
Mams, dis waar jou hart nog altyd lê – jou geboorte en grootword wêreld. En vandag is jou verjaarsdag en ek wil jou net ‘n stukkie van daardie gee. Daardie stuk grond wat jou grootword omhels het. Ek wou so graag vir jou [...]

Read Full Post »