Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Mei, 2009

Dinokeng Scenarios
‘n Vooruitskouing waarheen die land oppad kan wees deur  ‘n groep van 35 kenners uit verskeie velde vanuit die land. Hulle het saamgespan om ‘n ontleding te doen oor wat die toekoms teen 2020 vir SA inhou. Hierdie verslag is so drie weke gelede gepubliseer.
Hulle skets drie moontlikhede
1) Loop apart wat behels dat die [...]

Read Full Post »

Die huis wat toe nie was nie

Terwyl wederhelf in KZN moes huis oppas asook die huisdiere het ek hierdie kant ‘n klomp huise gaan kyk.  Om te huur, want die KZN huis het nog nie verkoop nie.
En ek vind toe om en by 5 wat ek kon kortlys.
Nou moet ek bysê, dat die up-country mense besig is om die voorraad  op [...]

Read Full Post »

Wie is Ding?

Ek gaan vir Ding probeer beskryf soos ek hom leer ken het oor die laaste paar maande maar veral weke.
Sodat mense hom beter kan verstaan.  Sodat mense kan ophou wonder oor hom en sy “probleme”.  My ervaring – my begrip oor hom.
Ons het mekaar slegs leer ken agter die skerms. En om die waarheid te [...]

Read Full Post »

Vir ‘n rukkie

Gaan ek weg wees
Maar los julle hiermee:
Wees lief vir jou naaste, wees lief vir hulle ten spyte van hul gebreke. Praat met jou buurman. Praat met die mens voor of agter jou in die ry by die supermark. Glimlag en wees warm teenoor ‘n ander.  Leer jouself ken, leer waaroor alles gaan. Vind uit waar [...]

Read Full Post »

Vir ‘n leeftyd

i tesoro sarà sempre presente

Read Full Post »

Daar was twee ander genotte ook waarvan ek nie vertel het nie en soos mens mos maar partykeer is, vergeet mens om te deel. Alle geval.
Eergister sê laatlam: Mom tomorrow I want to take YOU out, please choose where you’d like to go, but please make it a vibey place with lots of people. Nou [...]

Read Full Post »

New Western Cape Premier Helen Zille today named the 10 lieutenants in her provincial cabinet – nine DA members and one ID representative.
Zille released her list of MECs this morning – a list which, at face value, boasts a significant level of experience heading for Wale Street. In tune with the DA’s “Open Opportunity Society”, [...]

Read Full Post »

Dankie Marietjie

EK IS…. .
Terwyl ‘n vrou eendag bid, vra sy: “Wie is U, Here?”
Hy antwoord haar toe: “EK IS.”
“Maar wie is EK IS?”, vra sy moedeloos.
Sy sagte antwoord het haar gemoed laat volskiet, want sy hoor:
“EK IS Liefde;  EK IS Vrede;  EK IS Genade;
EK IS Vreugde;  EK [...]

Read Full Post »

Buitekant die “mold”

Een van die groot voorregte wanneer daar  ‘n tiener in jou huis is,  is dat jy blootgestel word aan soveel ander uitkyke, soveel ander musiek onder andere. Ek wou nie hierdie hier plaas voor ons eie Idols oor en verby is nie, want dit laat ons maar redelik swak lyk in vergelyking met die huidige [...]

Read Full Post »

My Seuns

Ja, ek weet julle lees nie hier nie, maar miskien eendag sal julle
Tog wil ek julle vertel
Dat mams mos gaan soek het vir die waarheid en later het ek meer verstaan – want soos mens soek, kry jy antwoorde. En daardie antwoorde het met rukke en stote gekom, daardie antwoorde slaan mens partykeer oor die [...]

Read Full Post »

Older Posts »