Een van die ergste dinge in die lewe moet sekerlik, onsekerheid wees.
Om onseker te voel, terwyl mens vir ‘n antwoord wag
Daardie wag raak soos ‘n dief wat jou gemoedsrus kom steel.
Wanneer beloftes gemaak is oor ‘n gegewe
En daardie gegegewe ignoreer word
Want my tyd is nie jou tyd nie
En jou tyd is nie my tyd nie
GRRR
Archive for April, 2009
Onsekerheid
Posted in Kan ons iets doen on April 29, 2009 | 15 Comments »
Interessante middag-ete
Posted in Mense on April 27, 2009 | 28 Comments »
12 mense
6 mans en 6 vrouens
twee tafels
een vir die mans en een vir die vrouens.
in die sitkamer met die TV op sport waar die manne se tafel was.
Hierdie was ‘n goed beplande middag-ete, ‘n week voor die tyd het die gasvrou al die vrouens gekontak en gevra: “Wie is jou man/genoot se ideale vrou? Email [...]
Nie ‘n rockstar nie
Posted in Kan ons iets doen, Mense on April 25, 2009 | 15 Comments »
Is ek bitter? – Nee. Wou ek ‘n learjet gehad het – o ja, baie beslis. En ‘n tattoo wat gesê het: ” pa-se-bekkie” – ja, miskien. Sou ek ‘n Bugatti teen 220kmu wou jaag tussen die ander karre deur met leë Jack Daniels bottels op die agtersitplek – hel, nee. Tog sou ek graag [...]
As almal partytjie hou
Posted in Uncategorized on April 24, 2009 | 12 Comments »
Wie werk?
Voorspoed Suid-Afrika
Posted in Uncategorized on April 21, 2009 | 12 Comments »
Môre stem ek teen korrupsie in die regering en munisipaliteite, teen buite beheer misdaad en onbevoegde administrasie. Ek hoop mense stem vir beter hospitale wat gesond maak, opvoeders wat omgee en politici wat integriteit het en die wil het om hul beloftes na te kom.
Ek stem vir ‘n beter toekoms vir ons kinders.
Een stem vir [...]
Vies, net vies
Posted in Mense on April 20, 2009 | 16 Comments »
“If you are not outraged, you’re not paying attention” lees ‘n ou buffer-plakker.
Ek is flippen vies
oor die strooi wat die massas gevoer word
en die feit dat hul dit weer opslurp
oor die leuens van die vetgatte
terwyl honger mense
krepeer van ellende
sonder water
sonder toiletgeriewe
en smalend behandel word
deur glibberige, vieslike leuenaars
asof hul niks werd is nie
en ek is vies
oor [...]
John Hope Bryant
Posted in Kan ons iets doen, Mense on April 18, 2009 | 1 Kommentaar »
John Hope Bryant Mission Statement
“There is a difference between broke and being poor. Being broke is a temporary economic condition, but being poor is a disabling frame of mind and a depressed condition of your spirit, and you must vow to never, ever be poor again.”
My vision for the poor, the under-served, and the wealthless [...]
Ek verskil van Helen
Posted in Uncategorized on April 18, 2009 | 7 Comments »
Ek dink Helen Zille maak fout met hierdie campaign van haar deur Zuma direk aan te vat. Sy ondersteuners dink nou aan hom as die swart Jesus wat gekruisig word. Dit gaan hulle net meer vasberade maak.
Met die laaste verkiesing het die ANC amper 70% meerderheid gekry en hulle het nie die konstitusie verander nie, [...]
Nostalge
Posted in Mense on April 16, 2009 | 16 Comments »
Wie onthou hierdie?
Noudat ek weer kwaliteit tyd met my ouers kon spandeer, het ons onder andere ook oor my kleintyd gepraat en my moeder herinner my aan die dae toe ek nog klein was en wanneer ek stout was, sy instede van my pak te gee, of hard te praat, my hartseer gemaak het. Sy het daarin [...]
Aanpassing
Posted in Kan ons iets doen, Mense on April 16, 2009 | 18 Comments »
2003 koop ons ‘n vrot ou huis op twee akker grond in die heuwels van KZN. Die stuk grond was pragtig maar redelik verwaarloos en die huis was seker twintig jaar gelede geverf. As gevolg van die humiditeit daar was die suidelike kant groen van mos en binne het daar oral “mold” gegroei maar die [...]