Vir my een van die mooiste weergawes van hierdie lied – laasjaar se X-Factor UK wenner.
Daardie stem!!
Deel van die herprogrammering volgens Wip se raad
Archive for Maart, 2009
Hallelujah
Posted in Uncategorized on Maart 26, 2009 | 11 Comments »
Breinvries
Posted in Mense on Maart 25, 2009 | 16 Comments »
Die laaste week was op auto-pilot.
Min tyd gehad om hier te kom inloer en by die blogmaats ook – darem so hier en daar by julle kon gaan hallo sê en onder andere die heuglike tyding waargeneem dat dierbare Wipsnoet weer ‘n nuwe winkel oopgemaak het!!
Hmm ja, die skade aan die kar beloop toe ‘n [...]
Na wat lyk dit?
Posted in Uncategorized on Maart 19, 2009 | 17 Comments »
Leidraad: Moenie jou GPS sigbaar in jou kar los nie!
Die Wit Rus
Posted in Mense on Maart 15, 2009 | 20 Comments »
Ek het eers onlangs Die Wit Rus ontdek en sy skrywes is ‘n fees. Ek haal hierdie spesifieke een aan omrede ekself dit nie beter kan verwoord nie. En ek is dankbaar dat daar nog mense is wat omgee oor ons as Afrikaners. En na iets verlang wat goed was. Nie so baie lank terug [...]
Ek gaan ‘n bietjie rus
Posted in Uncategorized on Maart 14, 2009 | 11 Comments »
van die bloggery
Things to do
Hou moed
Mooibly!
Vir ons oorsese kiesers
Posted in Annerlande, Kan ons iets doen on Maart 14, 2009 | Leave a Comment »
Dear Friends – Herewith the promised news on elections. Scroll down for English please. Kind regards – Alana & colleagues, AfriForum
Liewe Vriende – Soos beloof hiermee verkiesingsnuus. Beste wense – Alana & kollegas, AfriForum
AfriForum verwelkom uitspraak van Konstitusionele Hof ten gunste van Suid-Afrikaners in die buiteland se reg [...]
Ek het nie meer ‘n land nie
Posted in Mense on Maart 12, 2009 | 24 Comments »
Vanoggend moes ek vir Ouboet terugneem lughawe toe – na ‘n wonderlike week saam. Ons het soveel as moontlik ure daar in die dag is, saam deurgebring. Sy Britse nooientjie het vir die eerste keer die Kaap gesien en saam het ons dit deurkruis tussen die vure deur.
Eergister is hulle op hul eie deur na [...]
Is dit moontlik?
Posted in Uncategorized on Maart 7, 2009 | 9 Comments »
Die hele gebied lê nou al vir weke onder ‘n rook kombers en terwyl ons nou probeer uitkom om te gaan kyk wat mens darem nog kan sien, baseer ons ons ritte op sigbaarheid – so ek check gou die weer en kom hierop af. Regtig – is dit hoegenaamd moontlik dat daar NA al [...]
Roer en haar Argus-Uitdaging
Posted in Mense, Uncategorized on Maart 5, 2009 | 27 Comments »
Ek het Roer as Kruidjie-Roer-My-Nie leer ken op SSSB wat seker amper 3 jaar terugstrek. Haar blog was een van die eerstes wat lig gesien het met haar vertrek na haar eie tuiste en soveel van ons het by haar geleer oor alledaagse gebeure en ‘n dieper insig oor wat afspeel, veral van ‘n juristiese [...]
Die vinnigste huiskoop ooit
Posted in Uncategorized on Maart 3, 2009 | 14 Comments »
Gisteroggend kry wederhelf ‘n oproep van een van die bekende agente en vra of sy ‘n moontlike koper kan bring – 11 uur.
Daargekom verduidelik sy dat die gesin 3 huise soek: een vir hulle om in te bly, ‘n gasteshuis vir die ouers en ‘n vakansiehuis vir hul gaste asook besigheids-kennisse. ‘n Ouerige golfie trek [...]