Ek wil regtig nie meer oor die laaste paar dae se gebeure praat nie – ek voel hartseer oor my mense.
Ek verstaan eintlik BAIE goed hoe desperaat van ons geword het.
Hoe hard ons probeer om sin te maak in ‘n land wat ons voel ons nie meer goedgesind is nie.
Hoe alleen party van ons moet [...]
Archive for February, 2009
‘n Nuwe begin
Posted in Die Afrikaner, Kan ons iets doen on February 28, 2009 | 18 Comments »
Ek is ‘n Afrikaner
Posted in Uncategorized on February 26, 2009 | 21 Comments »
Ek is ‘n Afrikaner aan die punt van Afrika en wag vir iets om rigting te gee, dinge hier lyk nie lekker vir ons nie. Ons word ge… en ge… en … en…. – gee tog net ‘n teken asseblief…gee tog net iets waarmee ons kan identifiseer… EUREKA!!! Daar is IETS – op die horison [...]
Oorsese stemme (2)
Posted in Annerlande, Kan ons iets doen on February 25, 2009 | 5 Comments »
DA, VF+ kap minister oor stemregaansoek
Kaapstad. – Die DA en die VF+ het me. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van binnelandse sake, gister gekap vir haar besluit om hul aansoeke – om stemreg aan Suid-Afrikaners in die buiteland uit te brei – teen te staan.
“Toe die gevangenes destyds hul saak om stemreg na die grondwethof geneem [...]
Wanneer jy weet…
Posted in Mense on February 25, 2009 | 14 Comments »
As mens iets uitgevind het van iemand wat werklik bekend is en die feite agter die verhaal ken asook die onregverdigheid en kille beredeneerdheid wat daarmee gepaard gegaan het…
Moet mens uitpraat of stilbly?
Want as jy uitpraat gaan dit so erg voorkom en baie gaan seerkry in die proses
OF moet mense dinge net sy gang laat [...]
Vanoggend was die son rooi
Posted in Uncategorized on February 23, 2009 | 4 Comments »
Dit het gelyk soos na ‘n vulkaniese uitbarsting vanoggend toe ons by die deur uitstap – rooi son tussen digte rookwolke met wit as oral – die brande is so erg en die rook so baie dat helikopters nogsteeds nie sig het nie. Ons in die dorp is OK, maar die plase het probleme. Dis [...]
Hoe die CIA ons sien
Posted in Annerlande, Kan ons iets doen on February 22, 2009 | 19 Comments »
Ek kliek so elke nou en dan op die CIA se Worldbook om net op hoogte te bly van hoe hul ons beskou (hul opdateer gereeld) en sien met misnoë dat die lys van probleme deur hul oë net langer word (heel onder aan die lys inligting) Noudat dit aan ons bekend gemaak is dat [...]
Geleenthede in SA
Posted in Kan ons iets doen on February 19, 2009 | 14 Comments »
Die laaste twee dae was nogals opwindend - laaaaang gesprekke met beide die Vryheidsfront en DA oor hul gevoelens oor gebeure in ons land. Onder andere praat ons toe ook oor waar jongmense wat daaraan dink om terug te keer moet begin vir moontlike werksgeleenthede. Die feit bly staan dat BAIE daaraan dink om terug [...]
Dringend!
Posted in Annerlande on February 18, 2009 | 16 Comments »
Op hierdie stadium mag Suid-Afrikaners in annerlande slegs stem indien hulle tydelik daar is. Dit wil sê sonder ‘n werkspermit. Huidiglik is daar 4 Suid-Afrikaners wat hierdie beveg maar die IEC volstaan by die ou reëls ten spyte van die boeties se deurbraak.
Wat nou gedoen moet word intussen:
Gaan na http://www.elections.org.za/Voting_SpecialVoting.asp en druk die VEC 10 [...]
Uit respek
Posted in Uncategorized on February 17, 2009 | Leave a Comment »
Vir Samantha wat ek nie ken nie, maar vir wat gebeur het met haar man PLUS vir elke ander persoon wat deur dieselfde aaklige situasie moet leef – staak ek ook my blog tot môre. Goeie inisiatief, Johan.
Gemoedstoestand hang af van waar jy bly
Posted in Annerlande, Die Afrikaner on February 16, 2009 | 26 Comments »
So ‘n rukkie terug het Carina ‘n stuk geskryf oor Proudly South African en patriotisme teenoor SA.
Wat ek agtergekom het deur my soeke is dat mens se gemoedstoestand ontsettend van jou omgewing afhang. So ‘n paar jaar gelede terwyl ons nog in Jozi bedrywig was en in ‘n ou gevestigde (waar Zuma nou bly) voorstad [...]