Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Januarie, 2009

Pikkie en Wip se sukkel met Helkom laat my dink aan ‘n artikel wat ek in ‘n vlugtydskrif gelees het.
Ek het die maatskappy geskakel en as mens iburst coverage het, het mens Telkom glad nie nodig nie.  Die instrument kos R500 en as ons almal as voorbeeld omskakel en bel van ‘n Wozacom foon na [...]

Read Full Post »

Die vuil oond en respek

Nog elke keer wanneer ons huis verkoop het en na ‘n ander een verhuis het, was die stoof (oond) die grootste issue – of dit skoon is!
Toe ek vanoggend vir die eerste keer kans sien om hierdie een skoon te maak (dit was NAAR)  tref die besef my soos ‘n weerligstraal – dit gaan oor [...]

Read Full Post »

18 dae later

Uiteindelik kan ek nou so bietjie agteroor sit en darem op ‘n manier sê, hierdie nuwe plekkie begin vorm aanneem. Vyf liter verf verrig wondere om donkergrys mure uit te verf.  Plaveisel is gelê (ten spyte van ‘n gebreekte kleintoontjie),  tuintjie voor klaar en die kruie is in by die agterdeur.  Gordyne is op – [...]

Read Full Post »

Dollos-goed

Ek lees by Boendoe oor haar bly of ry inskrywing en sien hewige reaksie van vele kante. Dis verblydend dat ons nog vol passie kan betoog oor ons gevoelens oor SA.
Dit het my herinner aan ‘n liedjie wat ons kleintyd saam met my ouma gesing het – ons sing dit nogsteeds met familie byeenkomste:
“Sawens laat
as [...]

Read Full Post »

A “feel good” end of year letter – a little bit of national pride when things are down – to quote the conclusion ……………… “Life is not about waiting for storms to pass, it’s about learning to dance in the rain. Looking forward to dancing in 2009.” An interesting article written by Alan Knott- to his [...]

Read Full Post »

Waar is alles?

Go left,  go LEFT!! 
NO, right, yes, THERE…!
Warrelwind laaste paar dae om goeters te koop en plekke te vind om goeters te koop en en en…
Net ‘n vinnige “update” voor ek verder hamer en timmer. Ons is hier, laatlam is nuwe skool toe vandag en die engelsman is terug KZN toe om huis en haard op die mark [...]

Read Full Post »

Tot volgende week

Noudat  ek totsiens moes sê aan ‘n plek wat al 13 jaar deel van my droom was, lees ek gister se inskrywing en gaan dit uitvee – dit was darem net te erg en ooremosioneel. Dankie vir julle wat kom ondersteun het EN Elfie vir JOU wil ek besonders dankie sê:  ek spaar jou wysheid [...]

Read Full Post »

Jerusalem en Gaza

Ek sien vandag dat  Flippiefanus weereens iets uit die Skrif moet verduidelik. Nogsteeds?
Hy het ‘n ruk terug gevra dat ‘n paar van ons moet redes gee vir ons geloof in God en Jesus, op daardie stadium wou ek meer in diepte  oor Israel praat omrede sy tot VANDAG nog daar is vir almal om te [...]

Read Full Post »