Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for December, 2008

ARK vir 2009

Mag hierdie komende jaar vir ons almal  “A Random act of Kindness”  inhou, mag ons almal uitreik en iewers, iemand se lewe verbeter en verryk. Geluk kom om ‘n doel groter as jouself te hê.
So baie van julle oor die laaste jaar of twee het mense op ‘n positiewe manier “geraak”. Ek het vir die [...]

Read Full Post »

Vir ‘n rukkie besig

Praat weer een van die dae – net besig vir ‘n rukkie. Intussen het Wip gevra ons moet asb op ons Readers van Boendoe se skrywes soek. Hoe doen mens dit, asb?  Boendoe, sterkte vir jou!

Read Full Post »

Hoe mooi is JY vir my?

Dis Oukersdag!
Ding se inskrywing van Jou Spieël  spook by my – dae nou al, en ek praat al  sommer hardop met hom -  hoe werklik raak hierdie kubergemeenskap vir ‘n mens?   Ridder het my (onderandere) “getag” om 5 woernale te benoem wat vir my persoonlik iets beteken het hierdie jaar, maar dis half moeilik om dit [...]

Read Full Post »

Die hele land is hier!

Dis GP’s, FS’e, MP’s EN EN…
Ek dog die mense het geldelike probleme en het meestal besluit om by die huis te bly MAAR hul het TOG besluit om vakansie te kom hou en ons deel van RSA is ingeval deur die VALIES -  almal moet mos immers SEE toe! 

Net gister moes ek gou ‘n paar vergete [...]

Read Full Post »

Dankie

Dankie Here vir my seëninge en gawes
Dankie vir Jou geduld met my
Dankie vir my ouers, my man, my seuns en familie
Dankie vir my vriende
Dankie vir Jou Seun
en laat ek NOOIT ooit vergeet waar my krag vandaan kom nie!

Read Full Post »

Vir die manne aan ons vroue

Read Full Post »

Nouwatnou??

Hierdie is die brief wat aan ‘n dame gestuur is wat volgende jaar 85 is en waar Andrew en ek probeer het om hond haaraf te maak oor hoeveel SA rand dit beloop. Kyk ook na die datums. Sy het al vroeg in die jaar hieroor gevra en het nou eers in November hierdie antwoord [...]

Read Full Post »

Emoticons en B-I

1) Sit meer as een “emoticon” by jou kommentaar en die moderator gooi jou in “pending” in.  Nice WordPress, VERY nice! 
2) Sien 95 views van boskakker  se woernaal op my dashboard  toe ek vir Ridder moes kom red.. toe kliek ek uiteraard daar.  Anonymous het my skrywe aan Platkuif in Oktober gisteraand daar gekoppel. [...]

Read Full Post »

Wie dra regtig swaarder?

 ”Come Chris, COME!”
Borrelende meisiekind, DIE een. Altyd aan die ondersoek, altyd aan gesels. Hande vertel die storie net so duidelik saam met die woorde. Draai die seuns om haar pinkie - en hul val oormekaar – njannies!
  Wie kry eintlik makliker in die lewe? Ek het nog altyd gedink dis ons – die “swakker” geslag. Ons kan tomboy wees [...]

Read Full Post »

Die Hengse Besluit

I am SHATTERED
I am GUTTED
Hierdie reaksies op ons as gesin se besluit oor ons toekoms van vriende. Goedbedoel, weliswaar, maar hulle staan nie in ons skoene nie. Hulle  het nie ‘n 15jarige kind wat nog drie jaar deur ons skool sisteem moet gaan nie. Waar vrae soos:  How would you plan a robbery and who [...]

Read Full Post »

Older Posts »