Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for November, 2008

Iets om te onthou

Ek gaan vir die volgende paar weke met ander dinge besig wees wat my noodwendig gaan wegneem van die blogsfeer, maar wil graag hierdie inskrywing los tot volgende keer.
Wanneer ons op moedverlore vlaktes sit oor ons en ons kinders se toekoms in Suid-Afrika is dit goed om te verstaan wat die meerderheid normale mense in [...]

Read Full Post »

Permanente Buffoon

Ridder vra: “Wie is die week se grootste moroon?” en ek gaan sonder enige skroom vir ZUMA aanwys, maar vir my is hy ‘n permanente een!
Lees wat sê Helen Zille van hom en waaragtig, die man se arrogansie is amper net so erg as Mugabe.
“Zuma is well known for enjoying ostentatious displays of power and self-aggrandisement. Earlier [...]

Read Full Post »

Jou verjaarsdagliedjie

Gaan loer bietjie hier en kyk watter liedjie was die #1 toe jy gebore is.
http://www.joshhosler.biz/NumberOneInHistory/SelectMonth.htm
Myne is: “Don’t/ I Beg of You” by Elvis Presley

Read Full Post »

Nalv Flippie se link, het ek hierdie na hul editors gestuur:

http://www.canada.com/ottawacitizen/features/mandela/index.html

Re: James Bagnall’s series on South Africa

Dear Madam
 
It is with utter trepidation that I followed this writer’s writing about our country. It is absolutely one-sided and paints a picture to Canadians that whites alone together with the dreaded apartheid legacy are to blame for [...]

Read Full Post »

Skokkend!

Baby Carrots you buy in the Supermarkets – Good to Know
     
The following is information from a farmer who grows and packages Carrots for IGA, METRO, LOBLAWS, etc.
The small cocktail (baby) carrots you buy in small plastic bags are made using the larger crooked or deformed carrots which are put through a machine which cuts and [...]

Read Full Post »

Arthur Conan Doyle, in The Great Boer War, 1902 beskryf die siening van die Britse kant so in sy hoofstuk 4 “The Eve of War”
“…On August 15th, at a time when the negotiations had already assumed a very serious phase, after the failure of the Bloemfontein conference and the despatch of Sir Alfred Milner, the [...]

Read Full Post »

Oor die Reeks

Vir die afgelope 30 jaar  het ek slegs in ‘n engelse omgewing gewees. Werksgewys, omgewing, beide eggenote, meeste vriende ens. Die Afrikaner was vir my iemand wat Afrikaans praat met ‘n kultuur van hul eie. Ek was baie trots op my herkoms vir baie redes, familie het vir hierdie land baklei en my eie pa [...]

Read Full Post »

Gister het ek ‘n baie insiggewende “booklet” van een van die bloggers ontvang. Baie dankie Rustig!  Hierdie skrywe is ‘n analise van ‘n eks-Suid-Afrikaner wat in Kanada woon. Sy studie wat in SA gebeur het, stap vir stap, vanaf 1652 tot en met die hede, word in hierdie 77 bladsy dokument neergelê. Sy passie vir [...]

Read Full Post »

Voordat ons verder na die verloop van die Anglo-Boere-oorlog (die mees hartverskeurende gebeurtenis in die Afrikaner bestaan) kyk, moet ons eers die voorafgaande stand van sake begryp.
 
Omdat die VOC vanaf 1717 geen verdere migrasie na die Kaap aangemoedig het nie, was Afrikanergetalle feitlik uitsluitlik op natuurlike aanwas aangewese.  Die gevolg was, dat die afgesonderde Afrikanerboere ‘n geslote gemeenskap [...]

Read Full Post »

Ek dink dis belangrik om te noem dat teen hierdie stadium was daar baie Afrikaners wat aangebly het in die Kaap area en heel gemaklik onder Britse beheer gebly het.  Hulle het redelik neergesien op die “trekboere”  vanwaar die benaming Boere. Hier was dus alreeds ’n verskil tussen die Afrikaners. Hierdie trekboere (Voortrekkers) het hulself gevestig in [...]

Read Full Post »

Older Posts »