Na ‘n hele paar navrae oor waar om fondse te belê op hierdie stadium, plaas ek hierdie tabel Gaan loer gerus by www.equinox.co.za.
Fixed Interest – Money market
| Rank | Fund | Category | 12mths | Annual Fees |
|---|---|---|---|---|
| 1. | Cadiz Money Market Fund | Domestic | 13.59% | 0.29% |
| 2. | Allan Gray Money Market Fund | Domestic | 12.75% | 0.28% |
| 3. | Old Mutual Money Market Fund | Domestic | 12.72% | 0.57% |
| 4. | Community Growth Money Market Fund | Domestic | 12.68% | 0.57% |
| 5. | Nedgroup Investments Money Market Fund (R) | Domestic | 12.58% | 0.57% |
| 6. | PSG Money Market Fund | Domestic | 12.54% | 0.57% |
| 7. | Coronation Money Market | Domestic | 12.53% | 0.39% |
| 8. | Prudential Money Market Fund | Domestic | 12.45% | 0.40% |
| 9. | Marriott Money Market Fund | Domestic | 12.38% | 0.25% |
| 10. | Standard Bank Money Market Fund | Domestic | 12.38% | 0.57% |
| 11. | RMB Money Market | Domestic | 12.37% | 0.57% |
| 12. | Futuregrowth Money Market Fund | Domestic | 12.37% | 0.46% |
| 13. | SIM Money Market Fund | Domestic | 12.35% | 0.57% |
| 14. | Gryphon Money Market Fund | Domestic | 12.34% | 0.46% |
| 15. | Metropolitan Money Market Fund | Domestic | 12.23% | 0.46% |
| 16. | Oasis Money Market Fund | Domestic | 12.22% | 0.57% |
| 17. | Efficient Money Market Fund | Domestic | 12.21% | 0.50% |
| 18. | ABSA Money Market Fund | Domestic | 12.09% | 0.46% |
| 19. | Investec Money Market Fund | Domestic | 0.00% | 0.57% |
| - – indicates insufficient data. * Money Market Funds annualised daily yield shown. | ||||
| Absolute (not Annualised) returns shown. See About Our Figures for more comments. | ||||
Contact us by email at direct@equinox.co.za or phone 0860 378 466.
© 1999-2008 EFS Investment Solutions (Pty) Ltd.
Sammi is ek reg as ek se^ dat die inflasie koers op die oomblik hoe”r is as die rente koers wat mens by hierdie geldmarkfondse kan kry?
Flippie
Ja, jy is 100% reg. ‘n Paar jaar gelede was inflasie +-4% en kon mens +- 7% kry. Die aanpassing in rentekoerse neem ongeveer 18maande om deur te filtreer.
Dis hoekom dit so uiters belangrik is om eers skuld te delg o.a. huislenings VOOR mens begin spaar.
Hierdie “cash” moet net na gekyk word as ‘n kort termyn (naby geld) oplossing. Mens moet egter ook in goeie “value” fondse belê vir die langtermyn.
So wat is dan die beste vir die langtermyn? Is die “value” fondse nie nou baie riskant nie?
Alles is op stadiums riskant. Mens moet besluit wat jou einddoel is. Wil jy onafhanklik staan oor ‘n sekere termyn? Daardie termyn (gestel 15 jaar) moet dan ook so benader word.
Persoonlik “back” ek altyd die fonds bestuurders wat nie altyd vandag se flavour is nie, maar die regte strategie het. Ek glo aan ‘n 3-fase beleggings strategie:
1) Nabygeld (2jaar siklus)
2) Middeltermyn (2-6 jaar siklus) wat dan die nabygeld befonds na “aftrede”
3) Langtermyn -langer as 6 jaar, wat die middeltermyn befonds na “aftrede”
EN dan andersom terwyl mens bymekaar maak.
Sjoe, hier gee ek jou ‘n leeftyd se ervaring sommer verniet
En nie net vir my nie maar sommer vir almal wat hier lees. Sammi, jy is darem maar gaaf jong.
Dankie.
[...] jy so ‘n paar ekstra sente het, gaan loer hier vir ‘n beleggingsopsietjie….moet nou net nie veroorsaak dat jy nie ‘n brood [...]
Sammi,
Dink jy as ‘n mens meer as R25 000 het om te bele/bietjie weg te sit (dit moet darem ietsie maak nie net onder my matras le nie, maar ek wil nie dobbel nie) is hierdie vir nou die veiligste met wat nou aangaan?
En wat dink jy van Standbank se Marketlink rekening. Hy is vir my oulik na R20 000 gee hy nogal rente EN dis soos ‘n funksionele rekening. Mens kan deponeer hoeveel en wanneer jy wil. Van die ander geldmark-rekenings is voel nonsies.
dankie
Rosie
Ek ken nie die Marketlink rek van Standardbank nie. Sal gaan kyk. Is jou huis al klaar betaal?
Flip daai kan ek nie hier antw nie Sammi, wil jy nie so gaaf wees en my mail nie. Dankie
Is er om het even welke informatie over dit onderwerp in andere talen?
Net in Afrikaans of Engels in Suid-Afrika. Lees daar by die link http://www.equinox.co.za vir die nuutste rente-koerse.
Thanks for the visit and good luck!