Dis ’n ongelooflike stelling.
Besef mense nie dat die enigste manier wat jy OOIT dit gaan kry nie, is om te gee. Soveel van my pelle leef net vir NOU, koop wat hul wil hê, gaan op wêreldreise, probeer mekaar beindruk met mooier, beter en duurder dinge. Een van my beste vriendinne het onder andere Chanel No [...]
Archive for Oktober, 2008
All I want is “happiness”
Posted in Waarheen nou? on Oktober 31, 2008 | 10 Comments »
Wild is Afrika
Posted in Mense on Oktober 30, 2008 | 14 Comments »
Gisteraand kyk ons ‘n dokumentêr wat gedoen is deur ‘n Brit. Weereens oor Afrika, soos hulle na enige land hier verwys. Die keer was dit meestal oor Tanzanie met ‘n hier-en-daar oorvleueling na ander lande. Wat my getref het, was die aanbieder se verwysing na die magiese aantrekkingskrag van ons kontinent. Dit het my laat [...]
Potholes – moenie kla nie!
Posted in Uncategorized on Oktober 28, 2008 | 11 Comments »
Dis welbekend dat ons infra-strukture so effe strem. Hierdie pad is die een wat ons moet ry om by ons huis te kom. Wat natuurlik deur die nuwe onaardse buitensporige rates uitsorteer moet word.
Nadat ‘n klomp van ons genoeg gehad het asook die munisipaiteit aanspreeklik gehou het en geld ge-eis het vir nuwe bande, besluit [...]
Netso Evita!
Posted in Kan ons iets doen on Oktober 27, 2008 | 6 Comments »
EVITA BEZUIDENHOUT’S STATE OF THE NATION SPEECH ON 29SEPTEMBER 2008
Long, but worth the read….EVITA BEZUIDENHOUT’S STATE OF THE NATION SPEECH ON 29 SEPTEMBER AT A FUNDRAISING LUNCHEON IN CAPE TOWN FOR THE DARLING TRUST
Let me start by sharing a State Secret with you about the State
of the Nation. The nation is fine. There is [...]
Go SHARKS GO!!!
Posted in Mense on Oktober 24, 2008 | 20 Comments »
Die Stories (vervolg)
Posted in Kan ons iets doen on Oktober 24, 2008 | 5 Comments »
Die laaste 4 dae was ‘n “fact finding mission”. Nadat ek 6 verskillende hoërskole se Life Orientation hoofde gaan sien het, was hierdie die resultaat. (Amper eenparig)
1) Indien mens hierdie gevolge van “die stories” aan tieners gaan wys, gaan hulle reaksie min of meer SO wees: Die meisies sal huil en die seuns gaan op [...]
Don’t be fooled!
Posted in Waarheen nou? on Oktober 21, 2008 | 12 Comments »
Daar is ‘n hele klomp anti-ANC mense wat nou baie bly is dat daar ‘n wegbreek party gestig gaan word deur Shilowa en Lekota. Blankes en veral Afrikaners dink baie sterk daaraan om die party te ondersteun omrede hulle desperaat is vir verandering.
Wat tref ons die meeste van hierdie “rebelle” se retoriek? Hulle praat van [...]
Ons Pruilbekkies
Posted in Mense on Oktober 20, 2008 | 11 Comments »
Ek lees by Boendoe oor haar Anderste Kind en toe weer haar kommentaar by Flippiefanus oor haar siening van God se skepping en besef DIS presies waaroor dit gaan. Ons kinders! Die feit dat ons strewe na ‘n amper volmaakte wêreld vir HULLE. Die bekommernis oor HUL toekoms, die voortbeur om sin te maak oor [...]
Na ‘n ernstige week
Posted in Mense on Oktober 17, 2008 | 3 Comments »
’n Bietjie Suidkus-Humor
Waar het dinge verander?
Posted in Waarheen nou? on Oktober 17, 2008 | 5 Comments »
Ek wil graag weet waar julle dink dinge in SA begin verander het. Vir ons.
Waar ons negatief begin voel het oor ons land.
Was daar enige iets spesifiek wat gebeur het.
Vir my was die draaipunt toe ons basiese dienste begin swig het, soos Eskom. Ons het vir 6 weke lank krag gehad wat vir presies 2 [...]