Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for September, 2008

We can’t control the wind… but we can adjust the sails.
Live simply, love generously, care deeply, speak kindly and leave the rest to God 
 
  

 

 
 

Hierdie herinneringe is vir ons almal baie spesiaal en mams weet hierdie was van jou sorgelooste tye.
 
 
Onthou spesiale oomblikke met vriende soos met jou 40 days.
 
Jou eerste smaak van onafhanklikheid, in Jozi [...]

Read Full Post »

Wie kan oorsee stem?

Update: Is jy geregistreer?

 

https://www.elections.org.za/amregister/amregister.aspx

Voting Overseas
 

T

o vote in the 2004 Election, you must be a registered voter. Your details should be on the voters’ roll where you are ordinarily resident in South Africa.
 
1.     Have you registered?
þ yes, you qualify to vote.
þ no, you cannot vote.
If you are still within the Republic of South Africa, you [...]

Read Full Post »

2003 – 2005
Ons draai ons rug op Jozi, familie en vriende en trek see toe. Grootseun bly agter in ‘n oulike bachelor woonstel in Melville om klaar te “swot” by RAU. Ons eerste breuk as familie. Dis die groot droom se begin.
Die huis wat ons gekies het om ons nuwe lewe te begin staan trots [...]

Read Full Post »

Die GROOT wag

 

Vir maande lank WAG ek vir IETS,  wat dit is, kon ek nie verstaan nie. Met ‘n holkol op my maag wat begin het om en by Februarie wat later ‘n knagende dier word. Ek skrik partykeer wakker in die nag met tande wat klap en ‘n liggaam wat ruk. Ek loop op en af [...]

Read Full Post »

By ICE is daar ‘n pragtige boodskap wat my ook aan  Natalie du Toit se uitkyk herinner. Hierdie Onbekende skrywe is waarop haar lewe baseer is en spoor haar daagliks aan.  Sjoe, as mens maar net DIT ook deel van ons elke dag se package maak.
The tragedy of life does not lie in not reaching your goals;
The [...]

Read Full Post »

Die Son skyn en Bliksem!

Emil het my weggeruk van salige rus met sy: jy moet registreer … en stem, bliksem   Wees deel van die proses van verandering!
Dis nie net by Hermanus waar daar walvisse is nie  

Read Full Post »

Ek wou

Update:
Ek WOU skryf oor Malema se stellings, Mugabe se woede, die oerknal, die markte, die banke, Mbeki en vele ander MAAR het besluit dit gaan ons niks nuuts leer of beter laat voel nie EN ek’s nie nou lus nie:
Ek gaan vir ‘n wyle tyd tussen die walvisse deurbring – Jip, Roer!

Read Full Post »

Waar om fondse te belê?

Op ‘n heel ander noot: Toe ek besluit het om terug te keer blogland toe, was dit ook vir ‘n ander rede die keer. Ek wou graag my kennis met jul deel oor finansies. Ok, nou vra julle – wat weet Sammi van finansies af – hmm ja, genoeg om uit te getree het op [...]

Read Full Post »

 
Na ‘n absolute ongelooflike dag hier in die bos by die see en ’n lang ete en gesprek met 2 Italianers wat hier bou en ontwikkel, het ek onder andere by hierdie slotsom gekom.
 
Partykeer dink ek maak ons die lewe heeltemal te gekompliseerd.  By Flippie raak Andrew baie tegnies oor die moraliteit van die Bybel onder [...]

Read Full Post »

Te veel inligting?

Ek vra vir my seun (industriele sielkundige) in die Ukay, wat op aarde is aan die gang met die jeug daar?
Hy: Mams, ek glo daar is ‘n paar dinge wat dit veroorsaak. Hierdie generasie kom van heelwat ouers af wat van die staat afhanklik is (dole). Die ouers is meestal leegleêrs wat dan hierdie voorbeeld  [...]

Read Full Post »

Older Posts »